Bennie die Leeu Leer dis Nie sy Skuld Nie

R40.00

Written by Alan Johnstone

Narrated by Ierma Burger

Length: 16 Minutes

AUDIO SAMPLE

 

Description

Bennie huil! Sy mama en papa baklei en hulle wil mie meer biae tyd met hom spandeer nie. Hy weet nie wat hy verkeerd gedoen het nie maar hy voel daie sleg.

Hierdie storie help kinders om te leer dat as mama en papa baklei, dit nie hulle skuld is nie.

Kinders leer deur stories en assosieer maklik met die karakters in stories. Hierdie natuurlike tendens bied ‘n wonderlike geleentheid aan die ouers om hulle kinders se gedrag en gevoelens te lei en hulle die begrippe te leer, waarmee hulle, hulle EQ kan verbeter.
Die eboek van hierdie storie wys ook vir ouers, onderwysers en speelterapeute hoe die tipe storie saamgestel is. Daar is notas in die storie wat verduidelik waarom seker idees and woorde gebruik word.

Ander stories in die reeks:
Corrie die apie is klaar met duimsuig. (Help kinders om op te hou duimsuig.)
Kareltjie kat se bed bly droog. (Help kinders om bednatmaak te voorkom.)
Klara leer Corrie om aan die slaap te raak. (Leer kinders n tegniek om aan die slaap te raak.)

Om meer oor die eboeke uit te vind gaan na:
Blog: http://www.sstonecorp.co.za
of email my by: alan@sstonecorp.co.za

SKU: AUD1515 Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bennie die Leeu Leer dis Nie sy Skuld Nie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Content will be Updated Soon

Content will be Updated Soon

Content will be Updated Soon