Corrie die Apie is Klaar met Duimsuig

R40.00

Written by Alan Johnstone

Narrated by Ierma Burger

Length: 15 Minutes

AUDIO SAMPLE

 

Description

Corrie wil baie graag ook met die groter kinders speel maar daar is n problem. Hy suig nog sy duim!

Hierdie storie help kinders om op te hou duimsuig.

Kinders leer deur stories en assosieer maklik met die karakters in stories. Hierdie natuurlike tendens bied ‘n wonderlike geleentheid aan die ouers om hulle kinders se gedrag en gevoelens te lei en hulle die begrippe te leer, waarmee hulle, hulle EQ kan verbeter.
Die eboek van hierdie storie wys ook vir ouers, onderwysers en speelterapeute hoe die tipe storie saamgestel is. Daar is notas in die storie wat verduidelik waarom seker idees and woorde gebruik word.

Ander stories in die reeks:
Kareltjie kat se bed bly droog. (Help kinders om bednatmaak te voorkom.)
Klara leer Corrie om aan die slaap te raak. (Leer kinders n tegniek om aan die slaap te raak.)
Bennie die leeu leer dis nie sy skuld nie. (Help kinders dit hanteer wanneer hulle ouers konflik het.)

Om meer oor die eboeke uit te vind gaan na:
Blog: http://www.sstonecorp.co.za
of email my by: alan@sstonecorp.co.za

SKU: AUD1514 Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Corrie die Apie is Klaar met Duimsuig”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Content will be Updated Soon

Content will be Updated Soon

Content will be Updated Soon