Klara Leer Corrie Hoe om aan die Slaap te Raak
R40.00
Written by Alan Johnstone
Narrated by Ierma Burger
Length: 13 Minutes
AUDIO SAMPLE
Description
Corrie sukkel om aan die slaap te raak. Klara sien dit en leer Corrie hoe om te begin droom nog voor hy aan die slaap raak. Nou begin Corrie eers droom, dan raak hy maklik aan die slaap!
Hierdie storie leer kinders hoe om maklik aan die slap te raak.
Kinders leer deur stories en assosieer maklik met die karakters in stories. Hierdie natuurlike tendens bied ‘n wonderlike geleentheid aan die ouers om hulle kinders se gedrag en gevoelens te lei en hulle die begrippe te leer, waarmee hulle, hulle EQ kan verbeter.
Die eboek van hierdie storie wys ook vir ouers, onderwysers en speelterapeute hoe die tipe storie saamgestel is. Daar is notas in die storie wat verduidelik waarom seker idees and woorde gebruik word.
Ander stories in die reeks:
Corrie die apie is klaar met duimsuig. (Help kinders om op te hou duimsuig.)
Kareltjie kat se bed bly droog. (Help kinders om bednatmaak te voorkom.)
Bennie die leeu leer dis nie sy skuld nie. (Help kinders dit hanteer wanneer hulle ouers konflik het.)
Om meer oor die eboeke uit te vind gaan na:
Blog: http://www.sstonecorp.co.za
of email my by: alan@sstonecorp.co.za
Content will be Updated Soon
Content will be Updated Soon
Reviews
There are no reviews yet.